Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die toekoms van die aandelemark • Openbare kapitaalmarkte is nodig vir die demokratisering van welvaart. Hoe kan ons meer maatskappye blootstel?
Wie gaan die rasherrie oorleef? • Die swart sakegemeenskap lyk verdeeld oor die rassisme-aantygings teen André de Ruyter, Eskom se hoof.
Finweek - Afrikaans
kortliks
SKEWE KYK
Aaklige jaar vir Gemfields • Dié edelsteenprodusent se inkomste het in 2020 opgedroog.
Eksplorasie laat die druk toeneem
Klaar met steenkool • Anglo American het die langverwagte ontknoping van sy steenkoolmyne aangekondig.
Thungela Resources: Wat kan beleggers verwag?
Ry die kruin van die platinumgolf • Een van Suid-Afrika se fondse wat oor die afgelope 12 maande die beste gevaar het, hoop dat die PGM-vraag sal herstel.
TEKEN NOU IN! • FINWEEK IS SUID-AFRIKA SE TOONAANGEWENDE BELEGGINGS-EN FINANSIËLE TYDSKRIF. ONS BIED DIEPGAANDE VERSLAGGEWING OOR BESIGHEID EN DIE EKONOMIE, WAT ONS LESERS IN STAAT STEL OM GESONDE BELEGGINGS-EN SAKEBESLUITE TE NEEM.
Kopers stel weer belang
Aandeelprys is wisselvallig
Aandeelprys bereik dalk ’n plato
Plaaslike aandele klop buitelandse portuurgenote in eerste kwartaal • Selfs met die bestendige rand het internasionale aandele veel swakker as SA aandele gevaar.
Kyk teleskopies of mikroskopies • Daar is twee soorte beleggingstrategieë om te oorweeg as jy op die aandelemark belê.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerfJustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Dis tyd vir waarde (-aandele) • Die groot tegnologielopie verlangsaam en die mark skakel van groei-tot waardeaandele oor.
Eers beleggersvertroue en dán ekonomiese herstel • Strukturele hervormings en’n ideologieverandering kan SA se fiskale posisie verbeter, maar dis dalk baie gevra.
Laat ons speel • Vir baie mense is speletjies soos Fifa, Madden en The Sims bekende name wat hulle jare lank al ken. En die maatskappy wat hierdie handelsmerke besit, lyk heel duidelik soos ’n baie waardevolle koopgeleentheid.
DIE STILLE TERUGKEER VAN GENOTEERDE EIENDOM • Dié sektor, wat op die aandelebeurs vertrap is, word dalk nou teen ’n afslag gewaardeer. finweek kyk watter eiendomsbeleggingtrusts vanjaar die beste kans op opbrengs bied.
SA SE TOPTEGNOSPELERS • Ons kleiner genoteerde tegnomaatskappye kan nog nie in dieselfde asem as hul reuse-eweknieë oorsee genoem word nie, maar dat daar wel potensiaal vir groei en belegging is, is gewis.
DIE AFRIKA-BATEKLAS WAT MISGEKYK WORD • Hoekom is daar nie meer plaaslike fondsbestuurders wat op aandele elders in Afrika konsentreer nie? Die vasteland het baie potensiaal, maar regerings moet ’n paar dinge regkry vir ’n toename in plaaslike noterings.
’n Afrika-indeks
’n Groenmetale-hupstoot dekade. • Paul Dunne is al sewe jaar aan die hoof van Northam Platinum. Hy deel sy vooruitsigtedekade.
Oulike luikrug word opgeknap • Die Kia Rio is onlangs ’n bietjie vernuwe en spog met ’n goed toegeruste binneruim. Maar sal dit en ’n paar subtiele veranderinge aan die voorkoms genoeg wees om dit nuwe oemf te gee teenoor die sterk kompetisie?
Hoekom genoeg slaap nodig is vir gesonde werksplekke • Ly jy aan slaaploosheid? As jy sleg slaap, kan dit jou gesondheid en werksverrigting ernstig benadeel.
Kenners se raad om goeie slaapgewoontes te ontwikkel
DAGLIGBESPARING EN SLAAP
Stem saam
kolskoot vasvra en blokkiesraaisel